Touch the screen or click to continue...
Checking your browser...
rapname.pages.dev


Nico carstens klokkie wals

          Listen to Klokkie Wals from Nico Carstens's Trekklavier Meesters for free, and see the artwork, lyrics and similar artists.

          Nico Carstens ·...

          Nico Carstens

          Nicolaas Cornelius Carstens (1926–2016) was 'n Suid-Afrikaansetrekklavierspeler, komponis en boereorkesleier. Carstens het honderde komposisies die lig laat sien en is veral bekend vir sy instrumentale treffer, Zambezi.[2]

          Lewensloop

          [wysig | wysig bron]

          Carstens is op 10 Februarie1926 in Kaapstad van Nederlandse ouers gebore.

          Hy kry sy eerste trekklavier op die ouderdom van 13 en wen sy eerste musiekkompetisie ses maande later.

          An old South African waltz written by Nico Carstens.

        1. An old South African waltz written by Nico Carstens.
        2. Go to channel · N van der Walt en S Carazzo - Die doringbos wals.
        3. Nico Carstens ·
        4. Listen to Klokkie Wals by Nico Carstens en Sy Orkes.
        5. Stream Klokkie Wals - Dries - Nico Carstens by dries vd Berg on desktop and mobile.
        6. Hy komponeer sy eerste musiekstuk op die ouderdom van 17 en het daarna ongeveer 'n verdere 1200 komposisies geskryf.

          Hy het as 19-jarige in die orkes van Hendrik Susan begin speel en in 1950 sy eie orkes gestig. In 1959 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n toekenning ontvang vir die verkoop van meer as 'n miljoen musiekopnames.[2]

          Carstens sterf op 1 November2016 in Kaapstad op 90 jarige ouderdom.

          Komposisies

          [wysig | wysig bron]

          Nico Carstens was die skrywer van verskeie treffers, soos "Zam